Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE KOMEDIESTER MIRANDA HART
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
KAYLIN BOWMAN OOR HAAR MAN, BRADLEY
FLITSVRAE: ANNELINE KRIEL • Oud-Mej. SA, model en aktrise
UIT DIE VAGEVUUR • Hy is deur hel nadat ’n fratsongeluk ter see sy liggaam verskroei het en moes ná maande in die hospitaal uit Thailand gesmokkel word om huis toe te kom, maar nou is Hugo Hattingh en sy gesin eindelik saam tuis
KRING OM DIE MAAN • ARTEMIS II SE UITSIGTE OP DIE MAAN EN DIE MENSLIKHEID IN DIE RUIMTE HET DIE WÊRELD ’N KORT RUKKIE SAAMGESNOER
SAAM IS ONS BETER • Die akteurs Werner en Marijke Coetser het mekaar op stel ontmoet en verlief geraak. Saam leef hulle steeds hulle passie uit – hulle sou dit immers nie anders wou hê nie
MY KIND, MY KIND, DIT KÁN MOS NIE? • ’n Kaapse ma worstel met ’n onmoontlike vraag: Hoe kan dit wees dat haar talentvolle seun, ’n jong krieketster, nou van die moord op sy meisie aangekla word?
HOOP VIR KLEIN FREDERICK • Hy’s gebore met ’n toestand wat sy bene stadig laat groei en vir hom groot gesondheidsrisiko’s inhou – maar nou kan peperduur medikasie dalk verligting bring
DAGSORG VIR BEJAARDES • ’n Kaapse vrou het haar huis omskep in ’n warm kuierplek waar bejaardes kan kuier en lag terwyl hulle kinders werk – eerder as om alleen by die huis te sit
POLISIE SE VROT APPELS • ’n Groep senior polisiebeamptes is vasgetrek omdat hulle almal glo ’n rol gehad het in ’n bedrogspul waarmee ’n tender van R360 miljoen bekom is
Goed, beter. .. BROCCOLI! • Die immergroen KRAGGROENTE maak maaltye in ’n kits gesonder. Ons omskep en versteek hierdie boompie-groente in SMULLEKKER alledaagse geregte vir die hele gesin
EENVOUDIG WOW • Volg dié slim stylwenke om grys en swart te dra en jy sal nooit weer dink dis kleure wat op hulle eie vervelig is nie
WEELDE VIR DIE WINTER • Bring bietjie warmte na die kouer weer met hierdie lieflike geure
MATMOOI • Die regte mat gee aan ’n vertrek tekstuur, balans en warmte
VRA VIR IRMA
BAL VUIS VIR DIE GRIEPSEISOEN • Die winter bring nie net koue dae nie, maar ook ’n toename in verkoue en griep. Só beskerm jy jouself dié seisoen
KWOTASIES VIR HUISLENINGS • Verstaan hoe huisleningkwotasies werk sodat jy banke se aanbiedinge sinvol kan vergelyk
VERMY DIÉ SLEGTE GEWOONTES
JOU STERRE
Die vertroueling • Almal wil met die rolprentmaker Marcus Heathcliff skouers skuur, maar is eweneens te ongemaklik om hom te nader. As hulle maar net geweet het hoe alleen hy is
Nuus oor lees en teken
*kyk & luister
BEELDSPRAAK
Draai die krane oop • Soms is ’n gesellige aand tuis met ’n tranetrekker en ’n goeie huilbui presies wat die siel nodig het
*TV gids
HUISGENOTJIES
ONE PIECE
RAAISELS
DIE UITGAWE IS HIER
Indië hou sensus
ELDERS IN DIE WÊRELD
TWEELINGE BRING HOOP VIR GORILLAS
’n Robot wat bome plant
PROTOTIPE
☛ 23 APRIL 1985 – ‘NEW COKE’ WORD BEKENDGESTEL
VYF VINNIGE VRAE
SHARNÉ COETZEE • HAAR EERSTE ROL, EN DIT TEENOOR HAAR ROLMODEL!
Roofvoëls: Die uil • Dié groep voëls is uitstekend aangepas om te jag
DIE ANDES-KONDOR • Ontmoet hierdie...