Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Feb 26 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR HENRY WINKLER

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

XANDER KRIEL OOR SY VROU, ILANI

FLITSVRAE: KAREN SCHWENDTKE • Real Housewives-ster

SÓ HET HY MET HAAR GESMOKKEL • Min Shaw se naastes en ander bronne verduidelik hoe haar voormalige bestuurder haar manipuleer en haar naam misbruik het – en deel die boodskappe wat sy bedrieglike vleitaal onthul het

EK WAS NET DIE HANDE • Sy’t ’n man se lewe gered en word as ’n held bestempel, maar dié nederige veearts glo dis alles net genade

TOT SIENS, ONS LIEWE NEPTUNUS • Hy was die oudste persoon om van Robbeneiland tot by Blouberg te swem – maar toe sterf hy kort daarna in die einste see waarvoor hy so lief was. Huisgenoot het saam met John Flanigan se weduwee die koue waters aangedurf om te groet

SAAM-SAAM OM DIE SON • IVAN EN DONNALEE SE KINDERS LEER KLEINTYD AL STORIES WORD NIE SOMMER NETGEBORENIE– DISMENSE SOOS PAPPA EN MAMMA WAT DIT MAAK

EERS ’N PA, MY BRA • Op 74 is Ian Roberts vol lewenswysheid en gedy hy in sy rol as pa vir twee sesjariges

ENGELE VAN DIE OOS-RAND • Die Aartsbisdom van Johannesburg probeer om die Hyams-egpaar, wat al langer as ’n dekade dood is, tot heiliges verklaar te kry

WIE NIE HOOR NIE MOET VOEL • MOEG DAARVOOR OM MET JOU KINDERS TE ONDERHANDEL? ’N NUWE NEIGING MOEDIG OUERS AAN OM TERUG TE TREE EN HULLE KINDERS OP DIE HARDE MANIER TE LAAT LEER

MAYONNAISE in die huis! • MAYONNAISE is ’n STAATMAKER in die koskas. Ons wys jou hoe jy dit kan gebruik vir meer as net toebroodjies, en selfs hoe om jou eie mayonnaise by die huis te maak

SAGGIES toegevou • Sagte tekstuur is tans ’n treffer, en die pastel trui wat jy nie sal wil uittrek nie, is voor in die koor

Jou vel verander • ’n Dermatoloog gee insig in die mees algmene verlveranderinge tydens swangerskap

PURE PRET! • Oulike dinge waarmee jy die kinders se kamers kan opkikker

VRA VIR IRMA

VERLAAG JOU KORTISOL MET DIÉ 9 KOSSOORTE • Te veel kortisol kan lei tot stres, oorgewig en vet om jou middel. Maak dié kossoorte deel van jou dieet om die vlak van hierdie hormoon te verlaag

KOSSE WAT KORTISOL VERLAAG • Nichola stel voor jy voeg dié kosse by jou dieet om jou kortisolvlakke te laat afneem.

JOU KITSGIDS OOR ONDERHOUDSGELD • Jy gaan nie sommer outomaties gade-onderhoud kry as julle skei nie. Hier’s wat jy moet weet

MAAK JOU BED OP VIR SUKSES

AS ROU JOU OORWELDIG

JOU STERRE

Mammie kom huis toe • Brian en sy ma bly dalk in ’n klein gemeenskap, maar mens bly mens. En mens is ’n nare ding

Olifantslagting met ’n gelukkige einde

BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Sluit aan by Huisgenoot se bekostigbare boekklub! Kies jou pakket en watter boeke jy wil bestel, en ons lewer dit by jou af.

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Maak vas jou sitplekgordel • Hier beweeg dinge so vinnig, jy sal moet spring om by te bly

SKOUER AAN SKOUER

Die plesiere van ’n potensiële punk prinses

*TV gids

HUISgenotjies

TYLA

RAAISELS

’n Nuwe kluis vir spesiebewaring

ELDERS IN DIE WÊRELD

ONTLASTING WAS MEDISYNE

Bonobo’s maak ook speletjies op

HANBOK

☛ 22 FEBRUARIE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans