Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGERES JONI MITCHELL
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
FRANCISKA MEIRING OOR HAAR MAN, RUBEN
FLITSVRAE: CHARLIZE BERG • Sangeres
TOE DRAAI DIE WIEL… • Die Viljoens het graag en gereeld met hul skatte gespog, maar sit nou agter tralies nadat hulle vir winkeldiefstal aangekeer is. Hulle is landuit met groot drome en selfs groter woorde, maar nou wil Amerika hulle uitboender en druipstert terugstuur huis toe
ANDERKANT DIE WEGRAPING • Die gospelsanger Danie Botha sê hy is jammer hy het die datum van die eindtyd verkeerd gekry, maar glo steeds daardie trompet gaan binnekort blaas
ONS ENIGSTE SOLI • DIE KOMEDIANT SOLI PHILANDER SE DOGTER KYLA PRAAT OOR SY LAASTE DAE EN DIE SKOK WAT HULLE FAMILIE STEEDS PROBEER VERWERK
Alles het gekliek • Hy wou net een ding hê vir sy verjaardag: ’n identiteitskaart met sy regte naam op, maar die rekenaar het bly sê nee
O, DIE DONKIE IS ’N WONDERLIKE DING • BONGO DIE DONKIE SAL HOPELIK EEN VAN DIE DAE VRY EN SONDER PYN SAAM MET SY SUSSIE BUNNY KAN GALOP – DANKSY ’N RITS OPERASIES EN DIE OMGEEHARTE VAN DIE MENSE VAN AFRIKA SE GROOTSTE VEILIGE HAWE VIR LANGORE
Stroopsoet met GRENADELLA • Met die vars of geblikte pulp van GRENADELLAS kan jy wondere verrig in soetgebak en poedings. Ons VERNUWE ou gunstelinge, berei ’n paar spoggerige teetydhappies, en maak selfs min-moeite-poedings – alles verryk met hierdie TROPIESE VRUG
Mal oor rokke • ’n Mooi rok is die vinnigste manier om dadelik stylvol te lyk. Van speelse mini’s en hemprokke tot sag gebrei – dié seisoen se gunstelingkleure en-teksture doen al die werk vir jou
ROOM, ROMER, ROOMSTE • Hoe om ’n bevogtiger te kies wat vir jou vel werk
VOORSKOOTROKKIE • Brei dié fraai rokkie vir jou kleinding
EK WEIER ’N UITSPATTIGE TROUE
AANDAG, ASSEBLIEF! • Skoolgaande kinders se vermoë om te konsentreer is geleidelik aan die afneem, sê kenners. Hier is hoekom dit as ’n krisis beskou word, asook wat ouers kan doen
HOE OM KINDERS SE AANDAGSPAN TE BOU
DIE AFSKRYF VAN MOTORS • Versekeraars skryf gewoonlik motors af wanneer die herstelkoste meer as die waarde daarvan is
SLIM IDEES MET VRUGTE
10 BEPROEFDE WENKE • ONS word daagliks gebombardeer met allerlei raad en wenke in tydskrifte en op sosiale media. Hier is tien wenke wat die toets slaag.
JOU STERRE
’n Lewe in blomme • By die blommemark in Adderleystraat verdwaal sy in die mengelmoes van kleure, geure en herinneringe
Dié sensitiewe storie is jou aandag werd
Tommy Shelby is terug
BEELDSPRAAK
Visueel & eksentriek • Wes Anderson is ’n regisseur wat bekend is vir sy sterk simmetriese styl en visuele storievertelling
HUIS genoot sê
*TV-gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
BTS
RAAISELS
Die vlinder wat fladder in die ruimte
ELDERS IN DIE WÊRELD
BLUEBERRINI PARROTINI
Dis hoe perde runnik
KAKAPO • HOE SPREEK JY DIT UIT: KA-ka-poe Die woord is ’n samestelling van die Maori-woorde vir papegaai (kaka) en aand (po). Dit word ook soms die uilpapegaai genoem. Die meeste mense in...