Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR GEORGE TAKEI
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
SUMARIE GREYLING OOR HAAR MAN, HENNIE
FLITSVRAE: RUSHNEY FERGUSON • Aktrise
PAPPA ANTON • Huisgenoot kuier by Gansbaai se Goosens – Anton en Estie wie se eie boy van die suburbs eersdaags gebore word
FOTO’S IN DIE DONKER • Blackie Swart se Mienkie het oral foto’s geneem en vandag is hy dankbaar vir die herinneringe
VOET UIT DIE HOEK • Suid-Afrikaners maak reg vir die grootste styging in die brandstofprys nóg – dís wat dit vir ons beteken
GETROUD NÁ LANG WAG • Sy was vasbeslote sy sou eers trou as haar pa uit die tronk vrygelaat word – en al moes sy lánk wag, het die dag eindelik aangebreek
GEWILLIGE OONDJIE • Toe hulle droom van ouerskap aan skerwe was, het hulle op Facebook ’n versoek gedeel wat als sou verander – en wat oplaas hulle dogtertjie sou bring
KIND VAN DIE MAAN • DIE SON SE STRALE IS VIR HAAR SO GEVAARLIK WEENS HAAR SELDSAME TOESTAND DAT SY DIT NOOIT, OOIT OP HAAR VEL MAG VOEL NIE
KARNIVOOR -lekkerte • As jy mal is oor vleis, sal jy dié fees geniet. Van die biefpattie tussen twee wafels tot die forel-canapés voorgesit op VARKVET-KOEKIES en die VARKTJOPS met ’n bloukaassous
DEUR DIE BLARE • Dis herfs – en nou moet jy vir twee seisoene aantrek. Ons wys jou hoe
6 formules wat altyd werk • Hierdie kombinasies dans op die lyn tussen lekker lig en keurig knus. Netjies genoeg vir werk, informeel vir die naweek, en nommerpas vir ’n moeitelose oorgang in die herfs in.
MAT, SATYN, BLINK OF DEURSIGTIG? • Vind die perfekte afwerking vir jou lippe
KYK SO! • Spieëls is nie net nuttig nie – laat dit ook skitter as deel van jou dekor
EK WIL GRAAG TROU, HY NIE • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Stuur jou e-pos aan Vra vir Irma na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
SWANGERSKAP: LUISTER NA JOU LYF
’N KNOP OP JOU POLS?
SWANGERSKAP & JOU MEDIES • Hier is tien dinge om te weet as jy beplan om ’n baba te hê
HOU DIE KLEINGOED GELUKKIG IN DIE KAR
JOU STERRE
Monster? • Ek weet ek is geskep en nie gebore nie, maar ek’s moeg daarvan om ’n brein met my skepper te deel. Ek deaktiveer my kill switch. Nou kan die spel eindelik begin
6 vrae aan die mev. Smit-skepper
DiE BABBEIBENDE • NOU BESKIKBAAR AS ’N STROKIESBOEK!
’n Erotiese riller vir die boeke
BEELDSPRAAK
Ter wille van oorlewing • Soms moet jy berge versit – of ’n ark bou – om jouself te red
Harry dans op sy eie deuntjie
Tv-gids
HUISgenotjies
JENNIE
RAAISELS
Wêreld se langste slang geïdentifiseer
ELDERS IN DIE WÊRELD
WASBERE LIEF VIR RAAISELS
Die tieners met die wêreld aan hul voete
EPIBIONT
FOTO VAN DIE WEEK HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS
VYF VINNIGE VRAE
DILLAN PARK • PARADYS SE LIONEL IS ’N COOL NERD!
Kommunikasie • Ons kyk na die maniere waar-op mense inligting oordra
DRAAD-TELEFOON • Toor twee gewone...