Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Mar 19 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE WARE ‘PRIVATE RYAN’

KORT VOOR LANK

JESSICA MARAIS OOR HAAR MAN, DEAN

FLITSVRAE: VASHTI PRINS

DIE MAN VIR WIE HULLE LIEF WAS • Hy was ’n warm warrelwind in die lewe van die mense wat hom liefgehad en saam met hom gewerk het, maar toe Ian von Memerty besluit om sy eie lewe te neem, was hy onversetlik – al het sy plan hulle verpletter

KINDERS BY DOSYNE • Vir ’n maatskaplike werker van die Rosestad en haar bruidegom was daar geen manier om af te haak sonder hulle geliefde kinderhuiskroos van 48 nie

EEN KIND OP ’N SLAG red ek mý seun • Sy glo die geheim oor die verdwyning van haar klein Mighael is saam met haar eksman graf toe. Nou vind sy genesing deur ander kinders te help

OORLOG OP HAAR VOORSTOEP • Die omroeper Tracey Lange, wat vanuit Dubai uitsaai, vertel van die dag toe die missiele die eerste keer bo haar kop weerklink het

VUUR IN DIE HEMEL • Van selfmoord-drones tot stealth bombers – kyk hoe die Midde-Ooste se modernste wapens deur die lug verwoesting saai

REG VIR NÓG! • Hy is 37 en tans beseer, maar die oud-Bok Francois Hougaard het nog nie sy tokse weggebêre nie

Tuindiens vir die dooies • Toe dié matriekmeisie besluit sy wil self vir haar studies begin spaar, het sy ’n plan uitgedink wat haar Saterdae na ’n baie ongewone werkplek neem

GROOT WENNERS, DIÉ GRAADEENTJIES

STEAK op toer! • ’n Stukkie steak oor die KOLE GEBRAAI is altyd ’n wenner. Hierdie week toer ons egter oor die wêreld heen en beproef hoe ander lande BEESVLEISSTEAK gaarmaak

KLEUR JOU HERFS • Herfs hoef nie te beteken jy verdwyn in die agtergrond nie. Omarm dié seisoen se ryk goedvoel-kleure

’N STEWIGE FONDASIE • Só kry jy ’n foutlose basis wat heeldag vars lyk

DIE NATUUR SE APTEEK • Kry natuurlike verligting van verkoue-en griepsimptome die winter by dié plante

MY SUSTER MENG ORAL IN

DIE ONSIGBARE IMPAK VAN EETSTEURINGS • Nie elke eetsteuring wys op die skaal nie. Hier’s hoe om die tekens raak te sien – en hoe om te help

HELP, JAN TAKS SOEK NÓG! • Klein belastingverpligtinge waarvan jy nie weet nie, kan jou ’n nare verrassing besorg. Kom ons kyk na die algemeenstes

EET UIT SONDER STRES

JOU STERRE

Sowaarasskaam • Dis toe die wrede wêreld Ricardo begin insluk dat hy met nuwe oë na sy ma kyk

’n Boekoorvroue virmansook

*kyk & luister

BEELDS PRAAK

Maak ogies vir Oscar • Alles en nog wat oor dié toekenningsaand

OOK IN DIE WEDLOOP

Leah kryvlerke as liedjies krywer • Dis húl liefdesverhaal – Leah en haar Hennie. En dis ’n liefdesliedjie wat so lekker luister, jy voel sommer self weer verlief!

* TV gids

HUISgenotjies

PERCY JACKSON AND THE OLYMPIANS

RAAISELS

Ma en dogter ontdek grootste koraalkolonie ooit

ELDERS IN DIE WERELD

Al-minister veroorsaak drama in Albanie

KOLOSSAAL • UIT: Lotyns, colossus, wot kom uit die oorspronklike Grieks, woor kolossos verwys no reusestondbeelde. Dit word gebruik om iets boie groat te beskryf

FOTO VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

ONE PIECK LUFFY SY STRAW HATS IS TERUG IN EEN STUK

Amfibieë:Diepadda • Onskykna’n dierwatsy lewe op land en in water...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans