Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR HENRY WINKLER
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
XANDER KRIEL OOR SY VROU, ILANI
FLITSVRAE: KAREN SCHWENDTKE • Real Housewives-ster
SÓ HET HY MET HAAR GESMOKKEL • Min Shaw se naastes en ander bronne verduidelik hoe haar voormalige bestuurder haar manipuleer en haar naam misbruik het – en deel die boodskappe wat sy bedrieglike vleitaal onthul het
EK WAS NET DIE HANDE • Sy’t ’n man se lewe gered en word as ’n held bestempel, maar dié nederige veearts glo dis alles net genade
TOT SIENS, ONS LIEWE NEPTUNUS • Hy was die oudste persoon om van Robbeneiland tot by Blouberg te swem – maar toe sterf hy kort daarna in die einste see waarvoor hy so lief was. Huisgenoot het saam met John Flanigan se weduwee die koue waters aangedurf om te groet
SAAM-SAAM OM DIE SON • IVAN EN DONNALEE SE KINDERS LEER KLEINTYD AL STORIES WORD NIE SOMMER NETGEBORENIE– DISMENSE SOOS PAPPA EN MAMMA WAT DIT MAAK
EERS ’N PA, MY BRA • Op 74 is Ian Roberts vol lewenswysheid en gedy hy in sy rol as pa vir twee sesjariges
ENGELE VAN DIE OOS-RAND • Die Aartsbisdom van Johannesburg probeer om die Hyams-egpaar, wat al langer as ’n dekade dood is, tot heiliges verklaar te kry
WIE NIE HOOR NIE MOET VOEL • MOEG DAARVOOR OM MET JOU KINDERS TE ONDERHANDEL? ’N NUWE NEIGING MOEDIG OUERS AAN OM TERUG TE TREE EN HULLE KINDERS OP DIE HARDE MANIER TE LAAT LEER
MAYONNAISE in die huis! • MAYONNAISE is ’n STAATMAKER in die koskas. Ons wys jou hoe jy dit kan gebruik vir meer as net toebroodjies, en selfs hoe om jou eie mayonnaise by die huis te maak
SAGGIES toegevou • Sagte tekstuur is tans ’n treffer, en die pastel trui wat jy nie sal wil uittrek nie, is voor in die koor
Jou vel verander • ’n Dermatoloog gee insig in die mees algmene verlveranderinge tydens swangerskap
PURE PRET! • Oulike dinge waarmee jy die kinders se kamers kan opkikker
VRA VIR IRMA
VERLAAG JOU KORTISOL MET DIÉ 9 KOSSOORTE • Te veel kortisol kan lei tot stres, oorgewig en vet om jou middel. Maak dié kossoorte deel van jou dieet om die vlak van hierdie hormoon te verlaag
KOSSE WAT KORTISOL VERLAAG • Nichola stel voor jy voeg dié kosse by jou dieet om jou kortisolvlakke te laat afneem.
JOU KITSGIDS OOR ONDERHOUDSGELD • Jy gaan nie sommer outomaties gade-onderhoud kry as julle skei nie. Hier’s wat jy moet weet
MAAK JOU BED OP VIR SUKSES
AS ROU JOU OORWELDIG
JOU STERRE
Mammie kom huis toe • Brian en sy ma bly dalk in ’n klein gemeenskap, maar mens bly mens. En mens is ’n nare ding
Olifantslagting met ’n gelukkige einde
BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Sluit aan by Huisgenoot se bekostigbare boekklub! Kies jou pakket en watter boeke jy wil bestel, en ons lewer dit by jou af.
*kyk & luister
BEELDSPRAAK
Maak vas jou sitplekgordel • Hier beweeg dinge so vinnig, jy sal moet spring om by te bly
SKOUER AAN SKOUER
Die plesiere van ’n potensiële punk prinses
*TV gids
HUISgenotjies
TYLA
RAAISELS
’n Nuwe kluis vir spesiebewaring
ELDERS IN DIE WÊRELD
ONTLASTING WAS MEDISYNE
Bonobo’s maak ook speletjies op
HANBOK
☛ 22 FEBRUARIE...